Poetry / Gedigte

Marnus Roothman het begin gedigte skryf tydens sy studentejare aan die PU vir CHO. Verskeie van sy gedigte is gepublliseer in gerespekteerde publikasies soos Forum, Die Besembos en Sestiger (onder redakteurskap van Andre P Brink, wat baie positiewe kommentaar gelewer het op gedigte, soos “Sheila” en “Ou Haas”). Sy Letterkunde dosent was Professor T T Cloete (wat toe nog nie gedebuteer het nie). Prof Cloete het veral gunstige kommentaar gelewer op sy gedig “Ruimtereisiger”.

“Sheila” is later opgeneem in ‘n omvattende publikasie van Owen Burgess Publishers, “SA in Poësie/SA in Poetry”, wat in 1988 gepubliseer is deur Johan van Wyk, Pieter Conradie en N K Constandaries.

Marnus het altyd net in Afrikaans gedig, maar toe hy vir Marnuette begin gedigte skryf, het hy spontaan ook in Engelse begin dig.

Here is what Marnus himself says about ‘Marnuette – Lief’digte / Love Poems’:

“The 89 poems in this collection are unashamedly love poems, all written for the same woman. Yes, we are very much in love and will always be; but no, we are not together.

“I think of this collection as my own ‘Mathilde Cycle’, a la Jacques Perk.”

Sy algemene bundel-in-wording, “Ruimtereisiger” verskyn in die loop van 2011.

Products can be ordered and paid for
by clicking on BUY NOW!

BUY NOW

Please note: Delivery by mail to any address in South Africa is included in the published price.

Should you, however, wish to have it insured or registered, please add R19 to the published price.

NB: CDs to be delivered in the Greater Pretoria area will be delivered by hand at no extra charge.

Telephonic order: 079 634 1340